Laerskool Stulting Primary se junior kunsleerders leer meer van kontras en kleur
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary se junior kunsleerders het meer van kontras en die gebruik van koel en warm kleure geleer. Die eindprodukte was natuurlik iets besonders!















