Laerskool Westwood landloop atlete eindig in die Top 20 landloop byeenkoms
ADVERTISEMENT
Bogenoemde landloop atlete van Laerskool Westwood eindig in die top 20 by die skole landloop byeenkoms wat oor 3 weke plaasgevind het. Hierdie ses langasems dring deur na die Distrikskompetisie wat op die 22ste Augustus plaasvind.
Landloop Atlete:
- Mikaylah Boshoff
- Rume Bredenhand
- Rejuan Buys
- Leandrie vd Walt
- Melinda Myburg
- Talitha du Toit















