Hoërskool Rustenburg neem deel aan die ASA Landloop Liga
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg het hul hart uit gehardloop en puik gevaar teen sterk kompetisie en dis net liga 1! Hier’s die uitslae van ’n dag vol sweet, spoed en spangees:
14 Dogters – 4km
- umé Hanekom – 2de (18:05)
- Milé van der Heever – 4de (19:45)
15 Seuns – 4km
- Johan Strydom – 5de (16:24)
16 Seuns – 6km
- Marius van den Berg – 2de (22:40)
- CJ Naudé – 10de (27:02)
17 Dogters – 4km
- Chantay Vorster – 5de (23:46)
- Junior Vroue – 6km
- Mia Malan – 4de (35:51)
- Leila Cronje – 6de (38:21)
- Junior Mans – 8km
- Dian Nienaber – 6de (33:07)
Ons is ongelooflik trots op elke atleet wat die Rustie-naam met trots en krag verteenwoordig het! Hou aan hardloop, hou aan wen!
















