Laerskool Rooihuiskraal vier Afrikaans se 100ste verjaarsdag met idiome-pret
ADVERTISEMENT
Die aap is uit die mou…ons Rooimiere het vandag die voorreg gehad om Afrikaans se 100ste verjaarsdag met idiome-pret te vier! Ons weet dat geld nie op ouers se rug groei nie maar ‘n boer maak ‘n plan en Laerskool Rooihuiskraal het oorgeloop van kreatiwiteit! Dankie aan elke Rooimier wat deelgeneem het vandag – AFRIKAANS het geseëvier!

























