Laerskool Baanbreker vier 100 van Afrikaans
ADVERTISEMENT
Die klanke van Afrikaans het al vir ’n eeu lank harte en gemeenskappe bymekaar gebring. Van diep wortels tot helder toekomsdrome, is ons leerders die lewende bewys van Afrikaans se krag en rykheid! Hier by Laerskool Baanbreker is ons trots op ons taal! Afrikaans is nie net ’n vak nie dit is ons storie.



















