Hoërskool Waterkloof krieketleerders gaan SA o.19 span in 2024 verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Tristan Luus en Alexander Busing-Volschenk gaan Suid-Afrika se o. 19-span en Namibië se o. 19-span tydens die o. 19-wêreldbeker in Suid-Afrika in 2024, verteenwoordig. Hoërskool Waterkloof en Kloof-krieket is ongelooflik trots op hierdie twee manne en ons staan bankvas agter julle.










