Laerskool Park krieketspelers ingesluit in die Mosselbaai o.11 span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Park krieketspelers wat in die Mosselbaai o.11-span ingesluit is:
- Adriaan Harmse
- Johan Swanepoel
- Eben Gericke
Hierdie seuns gaan aan die Eden-proewe deelneem wat later in die jaar gaan plaasvind.










