Curro Langebaan krieketspelers word gekies vir die Weskus onder 13 krieketspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Curro Langebaan leerders Eli van Willingh en Hugo Lourens wat gekies is vir die Weskus o.13 krieketspan. Hierdie leerders sal die Weskus verteenwoordig by die Wes-Kaap Kriekettoernooi wat plaasvind vanaf 13-16 Desember. Welgedaan Langies.
![]()










