Laerskool Park se spelers toon puik prestasies op die krieketveld
ADVERTISEMENT
Laerskool Park se o.11’s en o.13’s het krieketwedstryde gespeel teen Laerskool Diaz.Dit was ’n middag vol goeie sportmangees en spanwerk. Die spelers het hul beste op die veld gelewer.Avaro Potgieter teken 53 lopies aan, nie uit nie, in die o.13A wedstryd.Johan Swanepoel teken 59 lopies aan, nie uit nie, in die o.11A wedstryd.


















