Laerskool Volschenk dogters gekies vir die o.13 SWD-krieketspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende dogters van Laerskool Volschenk wat opgeneem is in die o/13 SWD-krieketspan. Ilva Joubert, Jo-Ané Geldenhuys, Racquelle Abrahams, Hannah Lamprecht en Jamie Adams.
![]()










