Hoërskool Vredenburg leerders is opgeneem in die Wes-Boland Krieketspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jordan Arendse en Austin Prins wat opgeneem is in die Wes-Boland Krieketspan!
Ons is ongelooflik trots op julle prestasie en weet dat julleHoërskool Vredenburg se naam met trots gaan verteenwoordig. Sterkte met die volgende fase van julle krieketreis!










