Hoërskool Bredasdorp spog met Suid-Boland krieketspelers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die kranige krieketspelers van Hoërskool Bredasdorp wat in hul onderskeie ouderdomsgroepe gekies was vir Suid-Boland krieket.

Agter vlnr: Fayannette Kruger (o.19), Cailin Coad (o.16), Alexander Janse van Rensburg (o.16), Zandré le Sueur (o.119), Rico Jaars (o.19) Voor vlnr: Junicke Newman (o.16), Conrad Bothma (o.16), Anelmari van Niekerk (o.19), Kiethan Aries (o.19)









