Laerskool WA Joubert leerder haal die o.13A Kaapse Wynland krieketspan
ADVERTISEMENT
Laerskool WA Joubert leerder Tyreze Petersen is opgeneem in die Kaapse Wynland 0.13A krieketspan. Hierdie span gaan 13 tot 16 Desember deelnaam aan die Wes-Kaapse Inter-Distrik toernooi. Baie geluk en baie sterkte!
Tyreze Petersen










