Hoërskool Framesby krieket vertoon uitstekend teen Kingswood College
ADVERTISEMENT
Framesby 15A vs Kingswood College 15A T20 Vrydag 2 Februarie 2024 Framesby wen loot en kies om eerste te kolf. Teken 152/5 aan in 20 beurte.
Uitstaande kolwers:
Kiaan Aylward 57 (32)* 5×4; 4×6.
Liam Olivier 26 (21)*4×4.
Kingswood College teken 130/8 aan in 20 beurte.
Uitstaande boulers:
Ruan Matthee 4-0-21-3
Marco van Jaarsveld 3-0-16-2
Le Roux Benn 4-0-21-2
Framesby 15A wen met 22 lopies.
Framesby 2des vs KC Framesby verloor die loot en kolf eerste almal uit vir 85 lopies 24.5 boulbeurte
Beste kolwers:
Leander Terblanche 20
Reuben Fourie 16 nie uit nie
KC behaal 86 in 23.1 boulbeurte
Beste boulers:
Kyle Barker 3-1-12-2
Reuben Fourie 3.1-1-13-2
Kingswood wen met 3 paaltjies
Framesby o.14A vs Kingswood o.14A
Kingswood wen loot en besluit om te boul
Framesby o.14 A kry 299 almal uit na 40.3

Beste kolwers:
Corbin Fleetwood 183 van 122
Dewan Bezuidenhout 30 van 53 balle
Kinswood o.14 A kry 171 almal uit
Beste boulers
Dandre Henwick 5 paaltjies vir 38 lopies in 9 boulbeurte
Luan Claassen 4 paaltjies vir 52 lopies na 8.4 boulbeurte
Framesby 0.14A wen met 127 lopies
Framesby o.15A vs Kingswood College o.15A Limited
overs (50)
3 Februarie 2024
Framesby wen loot en kies om te kolf. Teken 120/10 aan in 31.1 beurte.
Beste kolwers:
Jayden Strydom 18 (33)
Josh Potgieter 17 (13)
Kingswood College teken 121/5 aan in 24 beurte.
Beste boulers:
Liam Olivier 7-1-20-3
Ruan Mathee 5-0-21-2
Kingswood College o.15A wen met 5 paaltjies.
Vrydag, 2 Februarie 2024
Framesby eerste span vs Kingswood College (T20)
Framesby wen die loot en boul eerste.
Kingswood behaal 115/7 in 20 beurte.
Beste boulers:
Juanré de Vos 10/1 in 4 beurte.
Miles Feltham 24/3 in 3 beurte.
Hanro van Jaarsveld 7/1 in 2 beurte.
Taine Douw en Logan Fleetwood neem ook elkeen ñ paaltjie.
Framesby behaal 119/5 in 14.4 beurte.
Beste kolwers:
Dewan Wessels 41 (34)
Taine Douw 26* (25)
Renquin Goliath 17 (13)
Framesby wen met 5 paaltjies.
Baie geluk ook aan Hanro van Jaarsveld en Taine Douw wat hulle 50ste wedstryd vir die eerste span gespeel het. Saterdag, 3 Februarie 2024, (50 boulbeurte)
Framesby eerste span vs Kingswood College. Kingswood wen die loot en kolf eerste.
Kingswood behaal 262/7 in 50 beurte.
Beste boulers:
Miles Feltham 40/3 in 10 beurte.
Taine Douw 25/2 in 6 beurte.
Juanré de Vos 58/2 in 10 beurte.
Framesby behaal 190 almal uit.
Beste kolwers:
Ethan Terblanche 45 (64)
Hanro van Jaarsveld 30 (32)
Dewan Wessels 23 (20)
Framesby verloor met 72 lopies.
Baie geluk ook aan Juanré de Vos wat sy 50ste wedstryd vir die eerste span gespeel het.









