Laerskool Stellenbosch krieketspeler behaal die Boland o.13-span
ADVERTISEMENT
Laerskool Stellenbosch is ongelooflik trots op Leonard Willemse wat gekies is vir die Boland o.13-krieketspan! Hy sal tussen 29 November en 2 Desember Boland by die CSA Nasionale Week in Benoni verteenwoordig. Wat ‘n wonderlike prestasie en eer!










