Hoërskool Eldoraigne krieket sluit 2025 op ‘n hoë noot af
ADVERTISEMENT
Ons is trots om die enigste A-bond krieketskool in Centurion te wees vir beide die Titans skoolliga en Finsbury. Daarby is ons spanne genooi na die prestige Wildeklawer, Michaelhouse-, Kovsies- en Steenbokweke vir 2026. Hoërskool Eldoraigne krieket is besig om nuwe standaarde te stel en geleenthede te skep met ses leerders en twee afrigters wat deel gevorm het van die Titans provinsiale spanne vir 2025.
![]()










