HS Nylstroom netbalspelers is gekies vir die Limpopo toerspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan vyf van Hoërskool Nylstroom se uitmuntende netbaldogters wat vir die Limpopo-toerspanne gekies is:
- O.15: Naledi Khoza
- O.17: Precious Kgotiane
- O.18: Mieke Mienie, Danike Nortman en Shirley Maboa
Ons is ongelooflik trots op julle en sien uit na alles wat julle op die toernooi gaan bereik. Hou die Groen-Wit-Pers vlae hoog!










