Laerskool Durbanville se o.13A-netbalspan is WP-wenners by die CTPSN-finaal
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville se o.13A-netbalspan het op 17 Mei as die WP-wenners by die CTPSN-finaal weggestap. Baie geluk!

Agter van links na regs: Nika Barnard, Helani Jansen van Vuuren, Charné Fourie, Jana Mostert, Carlien du Plessis voor van links na regs: Liebe Engelbrecht (onder-kaptein), Delani van der Westhuizen (afrigter) Linné Retief (kaptein), Christelle Vancoillie (afrigter), Nika Böhmer









