Hoërskool Nylstroom is trots op onderwyser se prestasie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Mnr. Christian wat sy NGOS-kwalifikasie ontvang het. Ons is trots op hierdie besondere prestasie!Onderwys is nie net ’n beroep nie – dit is ’n roeping, en Mnr. Christian leef dit met oorgawe uit.”Moenie ophou wanneer jy moeg is nie, hou aan totdat jy klaar is.” – Eric Thomas










