HS Diamantveld vs HS Noord-Kaap: Hier is Hoërskool Diamantveld se A Netbalspelers
ADVERTISEMENT
Die netbalspanne is gereed vir die kragmeting. AWSUM gesels met Bethenie du Raan 0.19A netbalspan, eerstespan afrigter van Hoërskool Diamantveld oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê.
Wat kan die skool en ouers hierdie naweek te wagte wees van julle span? Dat Diamantveld se eerste netbalspan nie sal terugstaan vir enige iets nie en dat die span hulle alles sal gee om die telbord in Diamntveld se guns te laat tel.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Die span se krag lê nie spesifiek in `n speler of aan die aanval of verdedigende kant nie, maar in die feit dat die meisies goed oor die weg kom en dat die gees onder die spelers goed is.
o.19A
Carmen Louw
Timney Greyling
Valmari Faber
Lara van Niekerk
Izeldi Jacobs
Klarissa Taljaard
Zandri Starke
Brithe Honiball
Johandri de Wet
Mari du Raan
o.17 A
Voor v.l.n.r: Hannarie van Niekerk, Wilmi van der Merwe, Anika van der Merwe (O/Kapt), Chené van der Merwe (Kapt), Maroné de Bruin (afrigter), Anastasia de Bruin
Agter v.l.n.r: Charlize van der Merwe, Leeché Fourie, Ansuné Kriel, Leané van Eeden, Cameron Daniels
o.16 A
Voor v.l.n.r: Hester Jansen, Charmain van der Linde (afrigter) Tania Ferreira (spanbestuurder), Lené de Jongh Agter v.l.n.r: Adri Treurnich, DC Beaton, Lienka Smal, Jané Coetzee, Alexis Uys Megan Liebenberg afwesig
o.15 A
Voor v.l.n.r: Tuané Meyer (afrigter), Kylie du Raan, Dianca Herbst, Milan Fouché, Jean-Marie Erasmus (afrigter) Agter v.l.n.r: Minet Cilliers, Mienke van Niekerk, Micke Muller (o/Kapt), Mieke Smal, Carli van Niekerk (kapt), Rouxlé Koekemoer
o.14 A
Voor v.l.n.r: Marnell du Plessis, Tinkie Smal (afrigter), Nellmarie Hanekom, Charissa Swanepoel (afrigter), Shanté Erasmus (kapt) Agter v.l.n.r: Liané Prinsloo, Hazel Hutchison, Karla Kock, Mieke Steyn (o/kapt), Ileen Louw, Arin Cloete
Lees die spesiale koerantuitgawe vir die naweek aanlyn of kry joune by die skool! Klik hier










