HS Diamantveld vs HS Noord-Kaap: Hier is Hoërskool Noord-Kaap se A rugbyspelers
ADVERTISEMENT
Die rugbyspanne is gereed vir die kragmeting. AWSUM gesels met Deon Carney 0.19A rugbyspan, eerstespan afrigter van Hoërskool Noord-Kaap oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Hulle kna ‘n span met baie potensiaal en wat nooit opgee nie verwag.
Hoe is die samestelling van die span vir die naweek? Enige beserings? Ons is vol-sterkte en reg vir die naweek.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Beslis in ons agterlyn, ons het baie spoed en goeie vaardighede.
In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler? ‘n Speler met goeie dissipline, wat hard werk en die span altyd eerste op, en van die veld af, stel.
Wat is jou filosofie as `n afrigter? Werk hard, speel slim en doen alles met onvoorwaarlike passie en trots.
Is daar enige afrigters waarna jy opkyk? John Mitchell en Rassie Erasmus.
o.19 A
Back Row: Jarrod Badenhorst, Alonzo Johnson, Annekin Grobbelaar, Jayden Potgieter, Bjorn Olifinger, Bonsanio Fiks, Chaunce Kruger Middel Row: Joshen Maarman, Keanu Mettler, Themba Koopman, Dihan janse van Rensburg, Zayde Limburgh, Ambijorn Vraagom, Elren Morkel, Aphiwe Siyona, JP Alexander Front Row: Tyron China, Abdul Fischer(v/C), Shaw Lourens(C), Lwandle Maseko, Jonaden Links
o.19 B
![]()
o.16 A
o.15 A
o.14 A
Lees die spesiale koerantuitgawe vir die naweek aanlyn of kry joune by die skool! Klik hier










