Die Hoërskool Menlopark atlete ingesluit in die SA spanne
ADVERTISEMENT
Menlo-atletiek breek rekords. Baie geluk aan die SEWE Menlo-atlete wat in die SA spanne ingesluit is en Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Nigerië en Namibië. Ons weet dit verg harde werk en deursettingsvermoë. Ons is saam met julle opgewonde!










