Laerskool Newton se Graad 4 en 5 Trofeewenners
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Graad 4 en 5 trofeewenners van Laerskool Newton!
- Tessa Sounes – Santam Versekeringstrofee + Estelle Vorster Trofee
- Milan Rudman – Estelle Vorster Trofee
- Joné de Bruin – Radikale Redenaars Trofee
- Liamé Jansen van Vuuren – Technifibre Trofee
- Kasey Barnes – Santam Trofee
- Kristin Evans – Con Spiriti Trofee
- Henru Jonck – Technifibre Trofee
Ons is trots op elkeen van julle vir jul harde werk en uitstaande prestasies!










