Krieketuitslae vir Hoërskool Framesby
ADVERTISEMENT
Maandag, 5 Februarie 2024. Framesby 0.14B vs Grey PE 0.14D. Hoërskool Framesby wen loot en kies om te kolf. Hulle teken 143/9 in 20 beurte aan.
Beste kolwers:
● Arno vd Merwe 36 (32)*
● Migael van Rooyen 24 (17)
Grey PE teken 106/7 aan in 20 beurte.
Beste boulers:
● Logan van Vuuren 3-0-14-1
● Christo Landman 3-0-16-1
● Migael van Rooyen 3-0-16-1
Framesby 0/14B wen met 37 lopies.
1ste Dogterskrieket vs Westering
Framesby kolf eerste en behaal 68 lopies. Westering behaal slegs 62 lopies. Framesby wen met 6 lopies.
Beste boulers:
- Danika Marais 3 paaltjies vir 6 lopies
- Lise-Mari Kemp 3 paaltjies vir 15 lopies
![]()










