Hoërskool Bredasdorp verwelkom nuwe beheerliggaam lid
ADVERTISEMENT
Mnr Johan Janse van Rensburg is verkies as die nuwe ouer op die beheerliggaam van Hoërskool Bredasdorp . Baie geluk en welkom, mnr Janse van Rensburg. Mag u betrokkenheid by die beheerligaam van HSB vir u ‘n aangename ervaring wees.










