Die Beheerliggaam van Laerskool Gansbaai vir 2024 – 2027
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende ouers, wat verkies is tot die Beheerliggaam van Laerskool Gansbaai vir 2024 – 2027!! Hulle is:
Jannes Coetzee
Jean-Pierre Coetzer (Voorsitter)
Maryke de Villiers (Tesourier)
Nel Schrecker
Asanti Smit (Onder-Voorsitter)
Bogenoemde lede vorm die ouerkomponent van die beheerliggaam, met die volgende personeel vanuit die opvoeders- en nie-opvoederskomponent:
Devin Sauls (Skoolhoof)
Alana Louw (Departementshoof, GF)
Jean-Maré van Eck ( Departementshoof, ISF)
Annette Wessels ( Sekretaresse)
Alle sterkte met die groot taak wat aan jul toevertrou word vir die volgende drie (3) jaar!

Jannes Coetzee

Jean-Pierre Coetzer

Maryke de Villiers

Nel Schrecker

Asanti Smit









