Laerskool Aliwal-Noord vs Laerskool President Brand Hokkie uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord se hokkiespanne het Saterdag 20 Julie in ‘n yskoue Bloemfontein teen Pres Brand deelgeneem.
Uitslae is soos volg:
Dogters Hokkiespanne
o.7 A verloor 2-0
o.7 B wen 3-0
o.8A verloor 1-3
o.8B verloor 0-1
0.9A verloor 1-5
o.9B verloor 3-5
o.10A wen 8-2
o.10B verloor 3-4
o.12A wen 5-0
o.13 A wen 12-0
Seuns Hokkiespanne:
o.7A gelykop 2-2
o.7 B verloor 1-3
o.8A wen 4-0
o.8B wen 4-1
o.9A gelykop 4-4
o.9B verloor 0-7
o.10A wen 3-1
o.10B wen 4-0
o.12A gelykop 2-2
o.13 A wen 3-0











