Hoërskool Oudtshoorn kuns leerders help by die KKNK-brugprojek
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die groep kunsleerders en me. Howard wat vanaf 7 Maart 2025 by die KKNK-brugprojek betrokke gaan wees en gaan help om die brug te verf om dit in ‘n kleurvolle baken te omskep. Sterkte met die projek, Hoërskool Oudtshoorn sien uit na die eindproduk!


















