Hoërskool Swellendam Gr 9 Visuele Kuns leerders presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swellendam Gr 9 Visuele Kuns leerders het aan die Nelson Mandela universiteit se Math Art kompetisie deelgeneem. Jean Mouton se kunswerk word met n silwer medalje bekroon! Baie geluk Jean dit is ‘n pragtige pestasie!!












