Laerskool Swellendam eerstespanne vir 2023
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Swellendam se eerstespanne vir 2023. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies was om vir hul onderskeie eerstespanne te speel en dit so geniet het om altyd die skool se naam hoogte hou.
o.13A netbalspan:

Voor: Marné Augustyn, Charisma Heyns (Afrigter), Johani Steyn, Lourensa Stemmet (Afrigter), Johcia Heskwa Agter: Lia van Brakel, Mianke Janse van Rensburg, Lené du Rand, Louise de Wet, Taylo Rossouw
o.13 A hokkiedogters:

Voor: Lisa Glatz, Nuha du Bruyn, Ine van der Merwe, Ivy Lourens, Olivia Jordaan, Carla Claasen 2de ry: Lynette Bezuidenhout (Afrigter) Marné Augustyn, Chrisli du Toit, Lumarie de Beer, Mariska Augustyn (Afrigter)3de ry: Mia Klue, Johani Steyn, Amy Esterhuyse, Anouk Lourens, Johané Bester, Amee Herbert, Mari Swart Agter: Louise de Wet, Lize-Marie Meyer, Lizelle Burger, Kari du Preez, Jani Theunisen
o.13 A hokkieseuns:

Voor L na R: Marthew Barry, Melani Jordaan(Afrigter), Lukas Odendaal, Pieter Steenekamp (Afrigter), Kian Steenekamp Middel L na R: Barend Victor, Pieter Gert van Deventer, Eljenin Mert, David Kapp, Handré Cilliers Agter L na R: Jubert Meyer, LC Eksteen, Reynardt van den Berg
o.13A rugbyspan:

Voor (links na regs): Mattéo Witbooi, Liam Gagiano, LC Eksteen, Danté Arries, Danny de Wet, Reynardt van den Berg, David Kapp, Kyle Human AGTER (links na regs) Corné Uys, Heinree Louw, Stefan Pretorius, Divan Schwartz, Kian Steenekamp, Ruan du Plessis, Jannes Uys, Caylim Rossow, Pieter-Gert van Deventer, Barend Victor.
Swellies toneelgroep – Môreson

Voor van links na regs: Juffrou Lourensa Stemmet, Karli Swart, Corné Uys, Anouk Lourens, Chrisli di Toit, Mnr. Bernard Sherriff
Agter van links na regs: Mnr. Pieter Steenekamp, Kian Steenekamp, Lené du Rand, Johané de Graaff, Ruzanne Burger.









