President Brand Primêre Skool leerders kry goeie uitslae in Kunswedstryd
ADVERTISEMENT
Kultuur is President Brand Primêre Skool se Trots! En al die PBS leerders wat deelgeneem het aan die kunswedstryd het ons voorwaardelik trots gemaak. Baie geluk aan die volgende leerders wat almal ‘n A++ gekry het vir hulle individuele gedigte tydens die kunswedstryd.
Roelof Herbst Gr.7
Natalie van Breda
Elri Kleinhans Gr 6
Skyla Gladwin
Janey Jacobs Gr 6
Macayla Labuschagne Gr 5
Eli-Zaan Erasmus Gr 5
Isabel Wessels Gr. 3
Leah Nel Gr. 3
Lila de Winnaar Gr 3
Evan Bezuidenhout Gr. 2
Francois Lamprecht Gr. 2
Monique Meyer Gr 1
Franco Viljoen Gr.1
Miané van der Westhuizen Gr. 1










