Hoërskool Witteberg krieketspelers is gekies in onderskeie Thabo Mofutsanyana Krieketspanne
ADVERTISEMENT
‘n Totaal van 13 Hoërskool Witteberg krieketspelers is onlangs gekies om deel uit te maak van die onderskeie Thabo Mofutsanyana Krieketspanne. Die proewe het op 6 Augustus in Bethlehem plaasgevind. Hierdie talentvolle leerders het deurgedring na die volgende rondte van die Vrystaatspanproewe, wat in September sal plaasvind.
o.18A Seuns Lesego Mosikidi
o.18A Dogters Voor van links: Lize vd Bergh en Leanne ViljoenMiddel van links: Leozé Lottering en Mia Daacke Agter van links: Keisha Nel en Zané Wesselso.16A Seuns
o.16A Seuns Voor van links: Anru Erasmus en Lwazi Mosea Middel van links: Janco Botha en Dumisani Johnson Agter van links: Xander Fourie en Mila Oerson










