Laerskool Taalfees leerders is deel van die Mpumalanga Krieketspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende twee Laerskool Taalfees leerders Lesego Kodibona en Nhlakanipo Sibiya wat deel is van die o.11 Mpumalanga Krieketspan!

Lesego Kodibona en Nhlakanipo Sibiya









