Laerskool Vredenburg Primary School krieket nuus
ADVERTISEMENT
Na afloop van verskeie proefwedstryde gedurende 2025 is Laerskool Vredenburg Primary trots om aan te kondig, dat Dian Laubsher, Tristan Smith en Morné Engelbrecht vir die Weskus o.13 Krieketspan gekies is.










