Laerskool Bertie Barnard krieketspelers geïdentifiseer om na Indië te toer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Bertie Barnard krieketspelers wat tydens hierdie jaar se Ricoh krieketfees geïdentifiseer was om volgende jaar na Indië te toer.










