Die eerste meisies krieketspan van Hoërskool Ellisras maak geskiedenis
ADVERTISEMENT
Hierdie dametjies en hul afrigters maak geskiedenis! Ons eerste Dogters Krieketspan in die geskiedenis van Hoërskool Ellisras speel hul eerste wedstryd tuis. Dankie aan hul toegewyde ondersteuners! Baie sterkte aan hierdie span asook Mnr Pyle en Me. Van der Sandt!










