AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Hoërskool Zwartkop o.14 A sagtebalspan wen oortuigend

  • Golden Glory for Arbor Park Primary under 12 Netball

  • Hoërskool Witteberg se Tienertoneelspan skitter as Durban-streekswenners

  • Dundee High School enjoys another successful week

  • Laerskool Westwood spog met top 10 Akademiese sterre


Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News
Home›Regional News›Eastern Cape›Hoërskool Framesby krieketuitslae vs Muir College

Hoërskool Framesby krieketuitslae vs Muir College

By Meinette van Zyl
2nd February 2024
557
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Framesby klop Muir College met 261 Lopies! Op Saterdag, 27 Januarie 2024 het Framesby eerstespan vs Muir College (50 beurte) Muir wen die loot en boul eerste. Framesby behaal 345/8 in 50 beurte.

Beste kolwers:

  • Dewan Wessels 127 (109)
  • JJ de Lange 46 (49)
  • Evan Claassen 29 (63)
  • Taine Douw 28 (20)

Muir behaal 84 almal uit.

Beste boulers:

  • Juan Grigor 35/5 in 6.3 beurte.
  • Juanré de Vos 11/3 in 6 beurte.
  • Logan Fleetwood 16/2 in 5 beurte.

Nadat Muir die loot gewen het, stuur hulle Framesby in om te kolf. JJ de Lange en Dewan Wessels begin die wedstryd goed met ñ vennootskap van 81 lopies in die eerste 12 beurte. JJ de Lange was in goeie vorm ‘n en nadat die bal opgewip het is hy uitgevang. Evan Claassen het baie goed gedoen om vir Dewan Wessels te ondersteun vir tweede paaltjie vennootskap van 143. Claassen het daarin geslaag om 29 lopies aan te teken nadat geboul is. Die dag het egter behoort aan Dewan Wessels met die kolf wat 127 lopies van 109 balle geslaan het waarvan 9 viere en 7 sesse was.

Hy het Muir laat betaal nadat hulle hom op 26, 27 en 62 laat val het. Taine Douw het bygedra met ñ vinnige 28 van 20 balle en ñ 8ste paaltjie vennootskap van 34 tussen Ethan Terblanche en Renquin Goliath het Framesby gehelp om ñ totaal van 345/8 te behaal. Muir se boulers het ook tot die wen bygdra met 67 ekstras. Daarna het Framesby gaan boul en Muir moes teen amper 7 lopies per beurt kolf. Goeie druk is uitgeoefen deur Juanré de Vos en Logan Fleetwood en hulle was verantwoordelik vir die eerste 5 paaltjies binne die eerste 10 beurte vir slegs 21 lopies. Daarna het Juan Grigor die volgende 5 paaltjies laat kantel met briljante boulwerk om Muir uit te haal vir 84.

Framesby 0.14A vs Muir 0.14A
Muir wen loot en besluit om te kolf. Muir 0.14 A kry 131 almal uit na 40.3
Beste boulers:

  • Dandre Henwick 25/2 na 10 beurte
  • Luan Claassen 30/2 na 7 beurte
    Framesby 0.14 A kry 133/3 na 22.5 beurte

Beste Kolwers

  • Dandre Henwick 66 van 64 balle
  • Corbin Fleetwood 31 van 33 balle
    Framesby 0.14A wen met 7 paaltjies Framesby 15A vs Muir 15A Framesby wen loot en kies om 1ste boul. Muir teken 125 aan almal uit in 35 boulbeurte.

Uitstaande boulers:

  • Liam Olivier 6-0-25-3
  • Kiaan Aylward 4-0-19-2
  • Malan Meiring 5-1-20-2
    Framesby teken 129/4 aan in 21 boulbeurt.

Uitstaande kolwers:

  • Ruan Matthee 30 lopies van 31 balle*
  • Malan Meiring 28 lopies van 42 balle
  • Franco Olivier 23 lopies van 31 balle.
    Framesby 0.15A wen met 6 paaltjies. Framesby 2des vs Muir 2des Framesby verloor die loot en Muir kies om 1ste te kolf. Muir behaal 138 na 41.2 beurte

Beste boulers:

  • Kyle Barker 4 vir 25 in 9.1 beurte.
  • Waldo van As 1 vir 16 in 6 beurte.
    Framesby Behaal 139/2 in 16.5 beurte.

Beste kolwers:

  • Leander Terblanche 70*
  • Owen Wessels 50(38)
    Framesby wen met 8 paaltjies.

TagsKrieket
Previous Article

Hoërskool Vredenburg klas van 2023 matriekuitslae

Next Article

Eric Louw High School Matric Results 2023

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool KathuNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Kathu se meisies krieketspan sê dankie aan borg

    18th September 2023
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool SwartkopRegional News

    Laerskool Swartkop 1ste krieketspan behaal ‘n puik oorwinning

    20th August 2025
    By Charl Paulse
  • BloemfonteinFree StateGrey CollegeRegional News

    Grey Kollege Sekondêr krieketspan toer na Verenigde Koninkryk

    15th July 2025
    By Andreneza Damonse
  • Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Gauteng PretoriaPTA Central PTA SouthRegional News

    Vier Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria leerders is na afloop van die Khaya Majola Krieketweek vir die Northern Champions Cubs-span gekies

    7th January 2025
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool RooihuiskraalRegional News

    Laerskool Rooihuiskraal krieketspeler presteer

    2nd December 2024
    By Karien Frans
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Laerskool Goedehoop se 1ste krieketspan eindig 2de in Mpumalanga

    11th November 2022
    By Karien Frans

  • Curro LangebaanRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Curro Langebaan hockey players excel

  • BolandHugenote LaerskoolRegional NewsWestern Cape

    Hiermee Hugenote Laerskool leerders wat verkies is as die voorsitters vir kwartaal 4

  • HighveldHoërskool SecundaMpumalangaRegional News

    HS Secunda o.17 7’s rugbyspan wen die Frogfoot 7’s Champion’s Cup

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us