Laerskool Jeffreysbaai Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Hier is die hoogtepunte na afloop van Laerskool Jeffreysbaai se prysuitdeling.
Hoofleiers 2025:

Agter vlnr: Onderhoofdogters: Lexa Wolmarans en Karlien Smit Voor vlnr: Hoofdogter: Tatum Borcherds, Hoofseun: Divan Jansen, Onderhoofseun: JD Griebenouw
Sportvrou van die jaar:

Karlien Smit
Sportman van die jaar:

Daniël Veldsman
Top Akademiese prestasie:

Daniël Veldsman









