Laerskool Mooirivier Prysuitdeling 2022
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Mooirivier se Prysuitdeling wenners vir 2022
Sport

Die atletiektrofee vir die beste junior dogters: Skye Taute.Die swemtrofee vir die beste junior dogters: Skye Taute.

Die atletiektrofee vir die beste junior seuns: Declan Taute.

Die landlooptrofee vir die beste junior dogters: Maia Moodie.

Die landlooptrofee vir die beste junior seuns: Dawid van der Linde.

Die atletiektrofee vir die beste senior seuns: Ethan Fourie.

Die atletiektrofee vir die beste senior dogters: 2 dogters, nl. Alrike Hattingh en Dianie du Preez.

Die atletiektrofee vir die beste senior dogters: 2 dogters, nl. Alrike Hattingh en Dianie du Preez.Die landlooptrofee vir die beste senior dogters: Alrike Hattingh.

DIE Gholftrofee vir beste prestasie: Juvan Botes.

Die landlooptrofee vir die beste senior seuns: Tedrich Hattingh.

Die swemtrofee vir die beste junior seuns: Stéphan Terblanche.

Die tennistrofee vir die beste seuns: Juvan van Pletzen.

Die hokkietrofee vir die beste dogters: Jahnie van Zyl.Die tennistrofee vir die beste dogters: Jahnie van Zyl.

Die hokkietrofee vir die beste seuns: Ulrich Botha. Die kriekettrofee:
Die kriekettrofee: 3 seuns, nl. Ulrich Botha, Schalk Coetzee en Ruhann Steenkamp.

Schalk Coetzee

Ruhann Steenkamp.
Die netbaltrofee: Deané Enslin en Lizé van Zyl.

Deané Enslin

Die rugbytrofee: Durand du Plooy.

Die skaaktrofee: Heinrich Fouché.

Die swemtrofee vir die beste senior dogters: Inneke Liebenberg.Die tweekamptrofee vir die beste dogters: Inneke Liebenberg.

Die swemtrofee vir die beste senior seuns: Egbert Palmer. Die tweekamptrofee vir die beste seuns: Egbert Palmer.
Akademie
Graad 1 Top 5 Lesers:

Fredrich Liebenberg

Kara Vorster

Kegan Peterson

Mia le Roux

SJ Freysen
Graad 2 Top 5 Lesers:

Albert van Zyl

Barend Wentink

Dean Kriek

Lisa Kotze

Tineke Coetzee
Graad 3 Top 5 Lesers:

Christian Robinson

Dane de Kock

Emma Cronje

Karli Wolff

Milah van der Merwe
Die Beste akademiese presteerder in Gr. 4:
Die Beste akademiese presteerder in Gr. 5:

Handre Kemp
Die Beste akademiese presteerder in Gr. 6:

Inneke Liebenberg.
Die volgende leerders het vanaf gr.4 tot en met gr.7 Akademiese prestasie bo 85% behaal: Hulle is:
Schalk Coetzee, Linette Hartman, Ronél Hartman, Pieter Kruger, Annabel Odendaal, Heinrich Raubenheimer, Willem Retief, Tiaan Slabbert, Nico Smit, Ruhann Steenkamp, Daniël van Romburgh, Elri van Vuuren, Karien van Wyk en Jahnie van Zyl.

Hier volg die individuele akademiese toekennings: Vakprestasies in Gr7
Die Beste akademiese prestasie in Afrikaans en Engels:

Linette Hartman
Die Beste akademiese prestasie in Wiskunde:

Pieter Kruger,
Die Beste akademiese prestasie in Lewensoriëntering:

Jahnie van Zyl
Die Beste akademiese prestasie in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en Kuns en Kultuur:

Daniël van Romburgh.
Die Beste akademiese prestasie in Natuurwetenskap, Tegnologie en Sosiale Wetenskap as ook DUX-leerder:

Nico Smit.
Kultuur
Die beste graad 2 redenaar:

Zion Fouché.
Die beste graad 3 redenaar:

Christian Robinson.
Die beste graad 4 redenaar:

Christiaan Liebenberg.
Die beste graad 5 redenaar:

Ariëlle van Deventer.
Die beste graad 6 redenaar:

Inneke Liebenberg.
Die beste graad 7 redenaar:

Pieter Kruger. Pieter nommer EEN in Suid-Afrika
Veelsydige Super 12 Deelname

Alrike Hattingh

Annabelle van Zyl

Christiaan Liebenberg

Daniel van Romburgh,

Emilie Burger

Ethan Fourie

Inneke Liebenberg

Juvan Botes

Juvan van Pletzen

Liam Coetzee

Louis van der Linde

Stephan Terblanche

Zander van Niekerk
Graad 7 Toekennings 7 100% SKOOLBESOEK VIR 7 JAAR:

Jean-Pierre van Straaten, Deone Borstlap, Ivanka Greeff, Simone van der Linde
Rotariër, 4-Ledige toets boekprys:

Tlami Moretsi
Die Talisman Wisseltrofee vir diensbaarheid:

Hailey Stevens
Die Tokkie Aanhouer Wen Trofee:

Nicolene Lindeque.
Die leierskaptrofee dogter:

Jahnie van Zyl
Die leierskaptrofee seun:

Pieter Kruger.
Die sport-trofee vir die sportdogter van die jaar:

Jahnie van Zyl.

Daniël van Romburgh.
Die kultuurtrofee vir die kultuur dogter:

Elri van Vuuren.
Die kultuurtrofee vir die kultuur seun:

Pieter Kruger.
Die Ruben Jacobs Wisseltrofee Vir Tokkie Van Die Jaar, Daniël van Romburgh

Daniël van Romburgh.











