Middelburg Hoërskool Prysuitdeling 2022
ADVERTISEMENT
Middelburg Hoërskool Sportprysuitdeling
MHS het op 20 Oktober die Sportprysuitdeling gehou. Die volgende spesiale toekennings word oorhandig:
- Beste enkel prestasie buite skoolverband –Bets Serfontein trofee – Paul van der Merwe
- The best single achievement in school sport – Ben van Wetten trophy – Ashlea Parsons
- Junior Sports’ Girl – Zentek Trophy – Tyla Longueira
- Junior Sports’ Boy – Zentek Trophy – Matthew Abbey
- Senior Sportdogter – Hoërskool Middelburg trofee – Jeané Bezuidenhout
- Senior Sportseun – Aluex trofee – Tjaart Joubert en Fumani Chauke
Paul van der Merwe
Tjaart Joubert en Fumani Chauke
Jeané Bezuidenhout
Matthew Abbey
Kultuur en Gr. 12 Akademiese Prysuitdeling. MHS het op 19 Oktober die Kultuur- en Gr. 12 Akademiese prysuitdeling gehou. Rialise van Dyk was in haar hele skoolloopbaan (2011-2022) nog nooit afwesig nie, en ontvang ‘n toekenning vir 12 jaar skoolbesoek. Die DUX-leeder vir 2022 is Barend Kurpershoek wat die volgende behaal:
- Eerekleure Goud: Akademie en Merietetoekenning Top 10 met 90.1%
- Prestasiesertikate: Beste prestasie Lewensorientering 96%, Lewenswetenskappe 87%, Fisiese Wetenskappe 92%, Wiskunde 93%, English First Additional Language 88%, Afrikaans Huistaal 88.4%
- Prestasie sertifikaat: Redenaars. Neem deel aan die ATKV redenaars kompetisie
Barend ontvang ook die volgende trofeë:
- Wisseltrofee vir die DUX leerling in graad 12
- Wisseltrofee vir die beste leerder in graad 12 in Lewenswetenskappe
- Die Rikus Stander-wisseltrofee vir beste graad 12 leerling in Fisiese Wetenskappe
- Die Christa Le Roux-trofee vir die beste Graad 12 in Wiskunde.
- Die Van Rheede Van Oudtshoorn-trofee vir die beste Graad 12 leerling in Engels eerste additionele taal. Hy ontvang ook die English FAL-boekprys in gedenking aan Jacques Ferreira.
- Die AKPOL-trofee vir die beste Graad 12 leerling in Afrikaans Huistaal. Hiermee saam gaan die boekprys van Dr Kobus Terblance.
- Die wisseltrofee vir die matriek seun met die hoogste gemiddeld.
Barend Kurpershoek
Die volgende kultuurtrofeë word oorhandig:
- Beste junior redenaar: Abigail Cullen
- Best overall cultural learner – junior: Abigail Cullen
- Beste senior redenaar: Gavin Cullen
- Best overall cultural learner – senior: Gavin Cullen
Abigail en Gavin Cullen
Die volgende akademiese trofeë word oorhandig:
- Wessel Beneke-trofee vir die beste Landbou student: Herco Minnaar
- Wensim Simmetalers-trofee vir die beste Landboubestuur student: Anke Lubbe
- Die Muhanga Mines-trofee vir die beste Graad 12 leerling in Besigheidstudies: Anke Lubble
- The Van der Westhuizen and Van der Merwe trophy for the best Grade 12 learner in tourism: Ramagoa Mabowa
- Wisseltrofee vir Sjef van die jaar: Maxine Klaaste
- Floating trophy for best grade 12 learner in Consumer Studies: Lungelo Maseko
- Die wisseltrofee vir die beste Graad 12 leerling in Ontwerp: Eldanya du Toit
- The floating trophy for Mathematical Literacy for the best Grade 12 learner: Hope Rana
- Die Natie Lundall-trofee vir beste graad 12 in RTT: Tylo Wessels
- The floating trophy for the best learner in Grade 12 in Information Technology: Graham Thesner
- Die Tiaan Vosloo-trofee vir Afrikaans Eerste Additionele Taal beste graad 12 leerling: Graham Thesner
- The Du Plooy trophy for English Home Language Grade 12: Shani Esterhuysen
- Die Adendorff-trofee vir die beste Graad 12 leerling in Rekeningkunde: Inge Grey
- The floating trophy for the best Grade 12 learner in Geography: Lerato Maimela
- Die wisseltrofee vir die best IGO student in Graad 12: Divan Cremer
- Die wisseltrofee vir die beste graad 12 leerling in Religie Studies: Jelani Mulder
- The Abel Bronkhorst trophy for the best grade 12 learner in Visual Arts: Tshidiso Thekiso
Anke Lubbe
Divan Cremer
Jelani Mulder
Lungelo Maseko
Shani Esterhuysen
Tshidiso Thekiso en Eldanya du Toit
Tylo Wessels










