Hoërskool Douglas 2022 Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Douglas leerders met hul toekennings!
Bennie Badenhorst:
- Afrikanerklub Trofee vir beste prestasie in Afrikaans Huistaal
- Mc Knight Plate vir beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal
- Jan Theron Trofee vir beste prestasie in Lewenswetenskappe
- Stemmet Trofee vir beste prestasie in Fisiese Wetenskap
- Corwyn en Annelie Botha Trofee vir beste prestasie in Wiskunde
- Johan en Colleen Jacobs Trofee vir beste prestasie in Rekeningkunde
- Trofee vir beste prestasie in Landbouwetenskappe
- Douglas Spar Trofee vir Dux Leerling – Graad 12
Jozua Engelbrecht:
- Mc Knight Plate vir beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal
Curt Baadjies:
- Fred Faber Trofee vir beste prestasie in Wiskundige Geletterdheid
Yvonne le Roux:
- Van der Spuy en Maret Botes Trofee vir beste prestasie in Besigheidstudies
Marelize Harris:
- Die Japie Steenkamp Trofee vir beste prestasie in Toerisme
Giel van Rhyn:
- Hendry du Toit Trofee vir beste akademiese prestasie in Landboutegnologie
Muriel Spalding:
- Trofee vir beste praktiese prestasie in Landboutegnologie
Victor Smith:
- Grobbelaar Trofee vir beste akademiese prestasie in Landboubestuur
- Trofee vir beste prestasie in Landboubestuur
Timothy Urquhart:
- Trofee vir beste prestasie in Landboubestuur
MJ Donald:
- ICDL Trofee – beste ICDL student vir 2022
Bennie Badenhorst
Bennie Badenhorst
Giel van Rhyn
Bennie Badenhorst
MJ Donald
Jozua Engelbrecht
Marelize Harris
Marelize Harris
Victor smith
Victor Smith
Yvonne le Roux










