Hoërskool Monument Louriertoekennings 2025
ADVERTISEMENT
Hierdie is die hoogste toekenning wat deur Hoërskool Monument gemaak word. ‘n Leerder moet in een jaar in ten minste 3 van 4 terreine, naamlik Akademie, Sport, Leierskap en Kultuur, ‘n bepaalde prestasie behaal. Baie geluk aan die volgende leerders met hierdie uitmuntende prestasie:
- Bianca Anderson
- Tanika Botha
- Schalk Brits
- Angelica Christians
- Mené De Freitas
- Chloë Deyzel
- Kaylin du Preez
- Stian Geldenhuys
- Ilanie Kruger
- Leané Malherbe
- Danicka Potgieter
- Alexia Smyth
- Courtney Sole
- Kaylee van Rooyen
- Lieze Victor
- Zeta-Lee Wilken
![]()










