Vereniging Gimnasium Prysuitdeling 2022
ADVERTISEMENT
Vereniging Gimnasium Prysuitdeling 2022:
Meriete Medaljes
Diens
- Deané Coetze -5 jaar diens vir Atletiek Administrasie
- Aspen Willemse 5 jaar diens vir Atletiek Administrasie
- Marilise Myburgh Meriete medalje vir Diens by Hotelraad en Funksies
Skoolbywoning
Dandré Pretorius -100% Skoolbywoning Gr 8 – 12
Akademies
- Xavier Crouwkamp Beste Vakprestasie Pas & Draai 63%
- Yolandi de Buys Beste Vakprestasie Motors 64%
- Razina Rajah No 6 op Top 10 67.43%
- Marliese Pieterse No 10 op die Top 10 65.84%
- Meriete Sertifikate
Akademies
- Nicolan Scheepers Gem 60.14%
- Danika Claassen Gem 60.43%
- Charlotte Mouton Gem 60.56%
- Theressa Breydenbach Gem 61.86%
- Elgin Mohamed Gem 62.00%
- Joy Mafika Gem 62.00%
- Tshepo Seale Gem 62.00%
Deelname
- Bontlé Sepei Cheerleaders
- Lebohang Matsubukanya Cheerleaders
- Cherise Blom Cheerleaders
Trofees
- M. Heenop – Piet Gross Troffee vir Verdienstelikheid
- M. Hattingh – Trofee vir beste Senior Redenaar in Afrikaans
- R. van Rooyen – Trofee vir Landboutegnologie
- M. van Wyk – Trofee vir Toerisme
- M. Eloff – Trofee vir Gasvryheidstudies, Elsie van der Merwe trofee vir Top Akademiese Koshuisleerder
- M. Mokhele – Trofee vir Besigheidsstudies
- R. Rudman – Trofee vir IGO
- T. Willemse Lizelle van Wyk trofee vir Wiskunde Gelet
- H. Viljoen – Piet Gross trofee vir Afrikaans
- N. Silokwani – Nardus Becker trofee vir Top Akademiese Koshuisleerder
- D. Fourie – Trofee vir Sport en Oefenwetenskap
- L. Falatsi – Trofee vir Engels, vir LO, Lewenswetenskap, Tweetaligheid, Wikunde, Wetenskap en Dux Trofee vir Top Akademiese Presteerder
M. van Wyk
R. van Rooyen
R. Rudman
T. Willimse
H. Viljoen
N. Silokowane
D. Fourie
L. Falatsi










