Laerskool Klipfontein Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Klipfontein se Prysuitdeling wenners vir 2022. Baie geluk julle ons is baie trots op jul harde werk.
Hoofleiers
- Mieke de Klerk Hoofdogter 2023
- Ebeth Botha Onderhoofdogter 2023
- Ane Els Onderhoofdogter 2023
- Joachim Salim Hoofseun 2023
- JP Muller Onderhoofseun 2023
- Christiaan Horn Onderhoofseun 2023
Ebeth Botha
Mieke de Klerk
Ane Els
Joachim Salim
JP Muller
Christiaan Horn
Trofee wenners
Janré Oosthuizen Hy ontvang die volgende…
- Dux Leerder
- Landsdiener van die jaar
- Hoofseun 2022
- Klipfontein seun 2022
- Hoogste gemiddeld van Graad 7
Janré Oosthuizen
Thokozani Kachelenga kry die volgende..
- Victor Ludorum 2022
- Atletiekseun van die jaar
Thokozani Kachelenga
Kayla Ellis ontvang die volgende
- Landloop dogter van die jaar
- Sportdogter van die jaar
Kayla Ellis
Kobus Schwartz word vereer as die Kultuurseun van die jaar.
Kobus Schwartz










