Laerskool Jeffreysbaai is trots op hul provinsiale rugby verteenwoordigers
ADVERTISEMENT
Geluk aan Laerkool Jeffreysbaai se o.13 rugbyseuns wat gekies is vir die OP Cravenweek-spanne. Hulle gaan van 26 – 30 Junie aan Die Cravenweek-toernooi in Pietermaritzburg deelneem. Joshua Robyn (Cravenweek-span), Daniël Veldsman (Cravenweek-span), Misheal Titus (B-span), Christopher Cornelius (B-span), Jayden Mildenhall (B-span).
![]()










