Hoërskool Fichardtpark rugbyspelers vaar puik by die Akademieweek
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Fichardtpark se vier spelers wat deel was van die Vrystaat Akademiespan wat op die finale dag ’n oortuigende 41–12-oorwinning oor Boland behaal het.
- Ofentse Tseko
- Dian Visagie
- Zé Mathese
- Matthew Valentine
Ons is ongelooflik trots op julle prestasie!










