Hoërskool Aliwal-Noord vs Queens College
ADVERTISEMENT
Hoërskool Aliwal-Noord vs Queens College. ANHS se Rugby-manne het die pad na Queenstown aangedurf om teen die gesogte seunskool, Queens College, te gaan meedig. Hiermee volg die uitslae:
- Die o.14 rugbyspan verloor ongelukkig 25-0.
- Die o.15 rugbyspan wen met ‘n telling van 22-19.
Die JB’s kom teen ‘n sterk span te staan en val vas met die telling op 50 – 5. Alhoewel die telling dit nie wys nie het die 2des hard gespeel en nooit gaan lê nie. Die Buffels speel teen Queens College se 2de span en speel gelykop 17 elk. Punte is aangeteken deur Janco Lanuschagne, Marco Lagenhoven en Zuki Malila. Marco Langenhoven slaag met 1 doelskop. Knapgedaan, manne!
Buffels eerstespan
JBs
o15 Rugby










