AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots

  • Marule twins make Uplands College Rugby History


Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News
Home›Regional News›Eastern Cape›Laerskool Aliwal-Noord Graad 6- en 7-Landsdienskamp

Laerskool Aliwal-Noord Graad 6- en 7-Landsdienskamp

By Karien Frans
5th May 2022
882
0

ADVERTISEMENT


Share:

Laerskool Aliwal-Noord Graad 6- en 7-Landsdienskamp

‘n Mens kry sopnat en waternat … en dan kry ons die afgelope naweek se Landsdienskamp by Breakaway Trails se nat … ons noem dit siep-sop-waternat! Ten spyte van reën en modder en koudkry en natwees het al die leerlinge wat hierdie kamp meegemaak het, méér positiewe as negatiewe onthou-oomblikke om saam met hulle te neem.

Om enige kamp goed aan die gang te kry, moet die ys gebreek word en dit is wat Vrydagmiddag gebeur het. The children played “Houses and Earthquakes” en “Knights, Horses and Cavalliers”. Lantern bekruip …. Wat ‘n avontuur! Vir die meeste kampers was hierdie ‘n eerste. Juffroue Amoré, Suné en Joanne het die donkerte ingevaar om die lantern weg te steek en toe het die groot soektog begin. Die leerder se gelag en al die geraas het vir die ander gesê waar hulle skuil almal het baie pret gehad.

Aangesien hierdie vir die meeste kinders hul heel eerste Landsdienskamp ooit was, het niemand regtig die Landsdiensliedjies, wat tradisioneel op kampe gesing word, geken nie. Ons het dus ‘n lekker laataand-samesang gehad waar ons liedjies soos die Nasionale Landsdienslied, “My Bonnie lies over the ocean”, “Catch a falling star” en “Kumbaja”, geleer het. Juffrou Sumara het vir almal die ongelooflike storie agter die liedjie “Op berge en in Dale” vertel en ons het op die tradisionele Landsdiensmanier die aand afgesluit en tente toe beweeg.

Saterdag was omtrent ‘n dag propvol interessante gebeure. Baie uitdagings, unieke ervarings en ‘n leeftyd se herinneringe…. Planne moes sommer vroegoggend, nog voor die dag behoorlik gebreek het, gemaak word om almal veilig van die kampterrein te ontruim. It started raining heavily in the early morning hours and the teachers had to make plans to ensure everyone’s safe evacuation from the campsite. These plans had to change several times during the day as our roads became almost impossible to use for safe travelling. Maar uiteindelik was almal, groot en klein, asook al die bagasie, veilig Saterdagaand by die skool. Ons was wel sopnat, bibberkoud en vol modder, maar steeds positief om die res van ons kamp by die skool te hou. Meneer Ignus het almal toegelaat om vinnig in die koshuis te gaan stort en daarna was ons reg vir lekker verder kamp in die saal. Ons het ‘n fliek gekyk terwyl die juffrouens ‘n heerlike aandete voorberei het en daarna was daar kans vir kampkonsert en liedjies sing voordat 40 moeë lyfies sommer net daar op die saalvloer omgekap het.

Volgens Landsdienstradisie word daar op elke kamp ook handvaardigheid gedoen. Ons het beplan om rottangvleg aan te leer. Every child first had to cover the bottom of their tray or little basket by doing modge-podge, using a serviette. All the children managed to do this part of the project on Saturday. After that was properly done and it was dry enough to continue, the real making of the baskets or trays followed on Sunday morning. Omdat rottangvleg ‘n baie lang proses is, moes ons die groep in twee deel en het die graad 7’s begin met hul skinkbordjies. Juffrou Elna het die vaardigheid gedemonstreer en het Maandagmiddag weer spesiaal tyd ingeruim om dié kinders wat nog verder wil werk, te help om hul skinkbordjies heeltemal klaar te maak. Die graad 6-goep sal gedurende die kwartaal tydens Landsdiensmiddae hul houertjies voltooi.

While the Grade 7’s were busy with hand-craft, the Grade 6-pupils once again helped with the bottle cap project for the Sweetheart Foundation. Binne ‘n uur-en-‘n half het die graad 6-kampers en die personeel 60 sakke vol proppies toegemaak. Daar is ook 4 sakke vol broodknippies. Al was hierdie nie die lekkerste deel van die kamp nie, is dit iets wat vir mense met gestremdhede, ongelooflike waarde gaan hê wanneer hulle ‘n rolstoel van die Sweetheart Foundation ontvang.

Juffrou Amoré het Sondagoggend se boodskap gebaseer op die invloed wat goeie, positiewe woorde op water het en dit was ongelooflik om op video te sien. Hoeveel te meer het goeie woorde en dade nie ‘n invloed op ons medemens nie? Landsdiens se 4 liefdes het weer eens gedurende die afgelope naweek se kamp vir elkeen wat betrokke was, uitgestaan. Nogmaals dankie vir almal se goeie gesindheid, samewerking en positiwiteit.

 

TagsLandsdiens
Previous Article

Aliwal-North High School Land Service Camp 2022

Next Article

Hoërskool Aliwal-Noord vs Queens College

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoërskool Aliwal NoordRegional News

    Hoërskool Aliwal-Noord Landsdiens se eie “Minute To Win It”

    28th April 2022
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Landsdiensklub gee om vir die natuur

    18th March 2025
    By Karien Frans
  • HighveldLigbron Academy of TechnologyMpumalangaRegional News

    Ligbron Akademie vir Tegnologie spog met provinsiale landsdiensspan

    24th June 2023
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens het gewerk dat die stoom trek

    18th September 2025
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord landsdiensklub gee om vir die gemeenskap

    7th August 2025
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Landsdiensklub gee om

    22nd October 2025
    By Karien Frans

  • Eastern CapeGraeme CollegePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Graeme College swimmer competed at the SA Regional Level 2 Gala

  • Alexandra High SchoolKwazulu-NatalMidlandsRegional News

    Alexandra High School Basketball the defending champions

  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo ruiters gallop plekke los by SANESA Core League Q2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us