Laerskool Jeffreysbaai skaakspan kraai koning
ADVERTISEMENT
Laerskool Jeffreysbaai se skaakspan het koning gekraai by die Loerie Skaaktoernooi, gehou in George, op 19 Februarie. Hulle het skole soos Outeniqua, George-Suid en Denneoord uitgestof om bo aan die rangleer te eindig.
Op die foto agter vlnr:
Joseph van der Merwe, Justin Vermeulen, Wilhelm Rautenbach Voor vlnr: Jean le Roux en Pedro Stuurman










