Hoër Volkskool Boogskiet uitslae
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders het na afloop van die 2024 AGA Suid-Afrikaanse Nasionale toernooi erekleure vir boogskiet verower: Die kompetisie het uit twee afdelings bestaan, naamlik die interprovinsiale Bullseye kompetisie en die Nasionale Interskole bullseye en 3D kompetisie. Hoër Volkskool se 3D span het ‘n algehele 20ste plek behaal. Baie geluk!
Foto: Agter: Danel de Koker, John Read, Mikha Enslin. Voor: Talon Cronje, Conrad Kleyn en Karli van Rooyen










